Sosiale Entrepreneurskapskenner besoek die Departement Ondernemingsbestuur
Die Departement Ondernemingsbestuur is bevoorreg om hierdie week prof. Niels Bosma van die Utrechtse Skool vir Ekonomie (USE) aan die Universiteit Utrecht in...
US fisioloë gekies vir internasionale mentorskapprogram
Twee jong opkomende wetenskaplikes in die Universiteit Stellenbosch se Departement Fisiologiese Wetenskappe, Dr. Bali Sishi en Dr. Shireen Mentor, is lid van...
Afrigting en mentorskap dra by tot entrepreneuriese selfdoeltreffendheid
Die eerste fase van 'n studie wat daarop gemik is om tot beter entrepreneurskap en entrepreneuriese ontwikkelingspraktyk en -teorie by te dra, is tydens die...