Persverklaring
Prys vir versterking van literêre bande tussen Suid-Afrika en Nederland aan dr Alfred Schaffer toegeken
Dr Alfred Schaffer, 'n senior dosent in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch (US), is met die gesogte Van Ewijk-stigting se...
Skrywersresidensie in Amsterdam
Dr Alfred Schaffer, 2021-wenner van die PC Hooft-prys, is tans op uitnodiging van die Nederlands Letterenfonds en Poetry International in Nederland. Hy is vanaf...
Studente vier skryfvreugde
VER[r]AS, die Departement Afrikaans en Nederlands se studentevereniging, het Woensdag 2 Maart die 2021-uitgawe van Penseel bekendgestel. Agt en twintig digters...