Boeiende werksessies gee stukrag aan US se nuwe handelsmerk
Die reis na 'n nuwe handelsmerkidentiteit vir die US het meer as drie jaar gelede begin. Die sukses van die gefaseerde implementering is te danke aan 'n...
Saam skep ons 'n nuwe handelsmerk vir die US
Beste kollegas en studente
Die ontwikkeling van 'n nuwe handelsmerk vir die Universiteit Stellenbosch (US) vorder fluks. Kom ek bring jou op hoogte van al die...
Nuwe logo vir Universiteit Stellenbosch bekend gestel
Die reis na 'n nuwe handelsmerkidentiteit vir die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n belangrike mylpaal bereik toe die Raad vandag (Dinsdag 13 April 2021)...
Kom ons vind saam 'n nuwe handelsmerk vir die Universiteit Stellenbosch
Die Universiteit Stellenbosch (US) het begin om 'n nuwe handelsmerk vir die US te ontwikkel en die universiteitsgemeenskap word gevra om aan die proses om...