Jong US-komponis maak opslae
Lize Briel is net 24 jaar oud, maar sy druk reeds haar stempel op die wêreldverhoog af. Briel, ʼn meestersgraadstudent in die Departement Musiek aan die...
Skool vir Rekeningkunde eerstejaars verower eerste prys in Deloitte-kompetisie
Van links na regs: Matthew Privett, Sansar Maharaj, Anthony Oosthuizen Keegan Kisten Nicola Vermeulen
Photo credit: Lelethu Roto
Met indrukwekkende innovasie en...
US-hackathon dubbel so groot vanjaar
Die aandag is by nog 'n geleentheid op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) op die opkoms van datawetenskap gevestig, toe 'n datawetenskap...
Suksesvolle eerste fintechathon by US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs, in vennootskap met die LaunchLab en Innovus, vir die eerste keer 'n hackathon – ʼn geleentheid waar vernuwende...
Tegnothon skep ’n entrepreneursgees op kampus
Al ooit gewonder hoe die lewe sou wees as jy jou kos by die Neelsie kon bestel terwyl jy nog iewers anders is?
Verbeel jou 'n beter studentelewe met fantastiese...
Studente leer teorie, praktyk en 'n paar lewenslesse
The Maze Runner mag dalk soos die titel van 'n fliek klink. Nie in hierdie geval nie. Dit is die naam van die groepsprojek vir finalejaar Meganiese en...