Eerste waarneming van skaars sifonofoor in Valsbaai, Suid-Afrika
Wetenskaplikes het die eerste gedokumenteerde verskyning van die seldsame sifonofoor Rhizophysa eysenhardtii in Valsbaai, Suid-Afrika, aangeteken.
Hierdie...
Navorsing oor riviermond maanskynwurms besorg toptoekennings aan PhD-studente
Phd-studente in mariene biologie aan die Universiteit Stellenbosch het onderskeidelik die eerste en derde prys ontvang vir hulle mondelinge voordragte oor die...
Navorsers delf diep om klimaatsimpak op walvisse te verstaan
Drie Suid-Afrikaanse universiteite is betrokke in 'n navorsingsprojek (die eerste ter wêreld) wat poog om te verstaan hoe veranderinge in die oseaan, die...
Kaapse pelsrobbe kan hulle kalfies tot in hul volwassenheid soog
Sommige Kaapse pelsrob- (Arctocephalus pusillus pusillus) ma's kan hulle kalfies vir veel langer soog as wat voorheen aanvaar is, en daardeur waarskynlik so...