Data van Suid-Afrika bevestig groter risiko van herinfeksie met Omikron
Twee metodes wat deur Suid-Afrikaanse wetenskaplikes ontwikkel is om tekens van immuunontduiking deur variante van kommer (soos Omikron) op bevolkingsvlak op...
Data vanaf Suid-Afrika dui op groter risiko vir herinfeksie deur Omikron
Suid-Afrikaanse wetenskaplikes het vroeë tekens van 'n verhoogde risiko van herinfeksie wat met die Omikron variant van SARS-CoV-2 geassosieer word...
Ontwikkeling van eerste COVID-19 modelle vir SA
Ten spyte van al die onsekerhede rondom die uitbreek van die KOVID-19 pandemie in Suid-Afrika in Maart vanjaar, moes modelleerders so prakties as moontlik te...
Zambezi-vallei binnekort te warm vir tsetsevlieë
'n Nuwe studie, gebaseer op 27 jaar se data van die Mana-poele Nasionale Park in Zimbabwe, dui daarop dat temperatuurstygings oor die afgelope drie dekades...