US gee erkenning aan staatmakers met Sosiale Impak-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die krag van betrokkenheid by die samelewing gevier met sy eerste Sosiale Impak-toekennings ter erkenning van die...
Portugese president vereer prof Tulio de Oliveira met Orde van Meriete-medalje
In a momentous ceremony held on the evening of June 5th, 2023, aboard a Portuguese Navy Ship docked in South Africa, Portuguese President Marcelo Rebelo de...
Die pilare agter die skerms van die Departement Ekonomie
Hierdie artikel sal binnekort in Afrikaans gepubliseer word.
NNS vereer US ekoloog met hoogste eerbewys
Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) het emeritus-professor Brian van Wilgen vereer met die Lifetime Achievement Award, die hoogste eerbewys wat deur die NNS...
Leksikograaf ontvang belangrike toekenning vir navorsing
In 2021 het dr Lorna Hiles Morris haar PhD (Leksikografie) in die Departement voltooi, asook ʼn termyn as Consolidoc-genoot. Onlangs het sy die gesogte...
Sooliman ontvang Kampvegter vir Maatskaplike Geregtigheid-toekenning
Dr Imtiaz Sooliman, stigter van die Gift of the Givers-stigting, is as die Kampvegter vir Maatskaplike Geregtigheid van die jaar vir 2021 aangewys vir die...
Week van literêre pryse vir Departement Afrikaans en Nederlands se dosente
Dr Willem Anker en dr Alfred Schaffer, wat albei vir kreatiewe skryfkunde aan die Departement Afrikaans en Nederlands verantwoordelik is, het die afgelope week...
US-afwentelmaatskappy verantwoordelik vir een 2019 se top-uitvindsels
'n Afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US) is verantwoordelik vir 'n nanovesel kosmetiese produk wat deur Time-tydskrif as een van die 100...
Prof Hester Klopper ontvang gesogte internasionale toekenning
Prof Hester Klopper, Viserektor: Strategie en Internasionalisasie by die Universiteit Stellenbosch (US), is met die Dorothy Ford Buschmann Presidensiële...
PhD-student wen eerste internasionale Anders Bäkstrom Prys
Eerw Mwawi Chilongozi, 'n PhD-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), is die wenner van die internasionale Anders Bäkstrom Prys, wat pas die eerste...