Nuwe direkteur van Transformasiekantoor wil US se Transformasieplan versterk
Dr Zethu Mkhize is oorgehaal om 'n kernrol te vervul in die fasilitering en versterking van belanghebbende-deelname en -vermoë om die Universiteit Stellenbosch...
Departemente in Fakulteit Lettere en ander span saam vir Vrouedag-konsert
Die Musiekdepartement, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch (US) se Kantoor vir Transformasie, die Departement Visuele Kunste en die Vroueforum...