Plankton Manifes onthul belangrikheid van “onsigbare organismes”
Voortdurende ontwrigting van plankton-ekosisteme as gevolg van menslike aktiwiteite in ons oseane sal onvermydelik groot impakte hê op seelewe soos ons dit...
US student ’n stap nader daaraan om ’n orka-spesialis te word
Met 'n navorsingstoekenning van die Ocean Stewardship Fund (OSF) hoop Lindiwe Makapela, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), om uiteindelik haar...
US en Sea Change Project snoer kragte saam om mariene biodiversiteit in Suid-Afrikaanse seewierwoude te dokumenteer
Mariene navorsers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) werk saam met Sea Change Project, 'n organisasie sonder winsbejag wat in Kaapstad gesetel is...
US mariene bioloë raap toptoekennings op by SASAqS Konferensie
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het met die louere weggestap by die onlangse jaarkongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir...
Grys walvis stel nuwe afstandsrekord op
In Mei 2013 het mariene bioloë verstom gestaan oor die nuus dat 'n grys walvis vir die eerste keer ooit suid van die ewenaar aan die kus van Walvisbaai in...
Eerste skatting van Namibië se dolfynbevolkings
Die Namibiese eilande se mariene bewaringsgebied (bekend as NIMPA), wat 25% van die algehele kuslyn van Namibië beslaan, en een van die grootste mariene...
Navorsers gebruik unieke fluitroepe van dolfyne om populasiegrootte en beweging in die natuur te bepaal
'n Internasionale span wetenskaplikes het daarin geslaag om met behulp van die eiesoortige fluitgeluide van bottelneusdolfyne, die grootte van hul populasie...
Shark Safe Barrier™ by gewilde strandoord op Réunion getoets
Haai-afskrikkingstegnologie wat deur 'n span navorsers van die Universiteit Stellenbosch ontwikkel is, word tans aan die kus van Réunion in die Indiese Oseaan...
Suid-Afrika se mosselwurm is inheems en al vir miljoene jare in die omte
'n Nuwe studie deur die Universiteit Stellenbsoch (US) het bevestig dat die mosselwurm eintlik 'n inheemse spesie is wat ons kus reeds vir die afgelope 6,4...
Nuwe sagteware sal data-insameling van grootwithaaie standaardiseer
Die gebrek aan 'n gestandaardiseerde prosedure vir die insameling van data oor spesies soos die grootwithaai, wat ontwykend is en moeilik om op te spoor, het...