Shadia se navorsing 'n voorbeeld van moeite wat beloon word
Shadia Akter, 'n graad 11 leerder van New Orleans Sekondêre Skool in die Paarl, is onlangs beloon vir haar kreatiewe en probleemoplossende navorsing, toe sy 'n...
Suid-Afrikaanse jong wetenskaplikes gaan deelneem aan die hoë tegnologie wetenskapkompetisie in Hong Kong
'n Innoverende Suid-Afrikaanse wetenskaplike navorsingsprojekte oor prostesebeheer met behulp van spierimpulse, gaan by die 2021 Virtual Global Youth Science...
Soms het jy net iemand nodig om in jou te glo.
Soos meeste van ons studente se verhale, begin Mitch s'n met die dag wat hy sy martiekresultate ontvang het. Dit sou hom nie toelaat om sy drome na ta jaag –...
Onderwyser-professionele leer het vroeg in 2020 begin!
Terwyl die meeste onderwysers nog met vakansie was, het die studente tweede kohorte van die verskillende Gevorderde Diplomas in Opvoeding (ADE's), in die Wes-...
Talentontwikkelingsprogram: Eerste 2-jaar siklus voltooi
Die lente-uitgawe van die Talent-ontwikkelingsprogram is gedurende die skoolvakansie in September aangebied. Die Talent-ontwikkelingsprogram (TDP) is 'n...
SUNCEP en Ekspo vir Jong Wetenskaplikes: 20 jaar van 'n trotse verskil maak
In 2019 het die Stellenbosch Universiteit Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) 20 jaar van koördinering van die Stellenbosch Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes...
Eerste groep Gevorderde Diploma in Opvoedkunde slaag 1ste jaar met vlieënd vaandels
In 2018 het die Universiteit Stellenbosch Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) sy eerste inname van studente vir die Gevorderde Diploma in Onderwys (GDO) Wiskunde...
Talent Ontwikkelingsprogram - 'n Suksesvolle 2018
Die Talent Development Programme (TDP) is 'n gesamentlike innisiatief deur die Departement van Wetenskap en Tegnologie en die Universiteit Stellenbosch Sentrum...
MULTI-SKOOL WETENSKAPKLUB SKOP AF
Die Fakulteit Opvoedkunde in Stellenbosch was op Saterdagoggend 19 Januarie 'n roesemoes van aktiwiteite toe skoolleerders van Stellenbosch en omgewing...
SciMathUS verander lewens ten goede
Meer as duisend studente het sedert 2001 die SciMathUS-program (Wetenskap en Wiskunde aan Universiteit Stellenbosch) suksesvol afgelê.
Die program word jaarliks...