‘Bevorder Afrikaans én brei Engels uit’ - US-Raadsvoorsitter
    03 Junie 2016
  
    Verklaring deur mnr George Steyn, Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US), uitgereik met die goedkeuring van die Uitvoerende Komitee van die Raad, na aanleiding van adv Jan Heunis se persoonlike opinie-artikel (Geen kans vir Afrikaans) in Die Burger van 1 Junie 2016.
Lees die verklaring hier.