Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Stellenbosch University (SU) has introduced a range of flexible support measures to assist students experiencing financial difficulty.

Institusionele nuus

US versterk ondersteuning vir studente met registrasie- en finansieringsuitdagings

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reeks buigsame ondersteuningsmaatreëls ingestel om studente by te staan wat finansiële probleme ervaar. Dit sluit...
Lees verder
Image of Pokkel on a rocket announcing the new website.

Kampuslewe

Vars, toeganklik, toekomsgereed: Die US se nuwe webwerf is hier!

Die lente lui 'n nuwe begin in en vanjaar vier die Universiteit Stellenbosch (US) fees met die bekendstelling van sy splinternuwe webwerf op 30 September. Dit...

Lees verder
Stellenbosch University

Kampuslewe

US gaan 'verder as die etiket' om studente met gestremdhede te ondersteun

Die Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope twee dekades bestendig gevorder om 'n omgewing te skep waar studente met gestremdhede ingesluit en...

Lees verder
US bevorder geïntegreerde studentesukses deur deelname aan die SASSE-opname

Institusionele nuus

US bevorder geïntegreerde studentesukses deur deelname aan die SASSE-opname

Vanaf 18 Augustus 2025 sal die Universiteit Stellenbosch (US), deur die Kantoor van die Viserektor: Leer en Onderrig, twee sleutelopnames doen: die Suid...

Lees verder