 
      Die kwessie van maskers
    16 Julie 2020
  
    Gedragsveranderinge is nodig om Covid-19 die hoof te bied. Maar dit gaan nie deur dwang gebeur nie; die regering moet nakoming deur middel van organisering op voetsoolvlak aanmoedig, skryf prof Ronelle Burger (Ekonomie) in ʼn artikel vir Financial Mail (15 Julie).
- Lees die vertaalde weergawe van die artikel hier.