Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Dr Elana Ryklief graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Dr Elana Ryklief omskep geleefde trans-ervaring in baanbrekerstudie

Elana Ryklief het in Steenberg op die Kaapse Vlakte grootgeword en vroeg geleer veerkragtigheid en vasberadenheid is noodsaaklike instrumente om haar pad deur...
Lees verder
Vuyokazi Hlwatika ontvang 3de graad van US, besin oor haar akademiese reis

Vuyokazi Hlwatika ontvang 3de graad van US, besin oor haar akademiese reis

'n Toer na Kaapstad in haar graad 11-jaar by die Oprah Winfrey Leierskapsakademie in Gauteng het Vuyokazi Hlwatika aangespoor om by die Universiteit...

Lees verder
CIMPA-skool vir enumeratiewe kombinatorika lok 35 nagraadse studente uit Afrika

CIMPA-skool vir enumeratiewe kombinatorika lok 35 nagraadse studente uit Afrika

​Enumeratiewe kombinatorika en toepassings van hierdie veld van wiskunde op rekenaarwetenskap, was die tema van 'n twee weke lange CIMPA School wat deur die...

Lees verder
Prof Doreen Kaura in WGO-taakspan vir moedergesondheidsnorme aangestel

Prof Doreen Kaura in WGO-taakspan vir moedergesondheidsnorme aangestel

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Professor Doreen Kaura is een van slegs 25 globale kundiges wat gekies is om moedergesondheidsnorme te onwikkel as deel...

Lees verder
Wetenskaplikes takel een van Afrika se mees vernietigende indringerbome

Wetenskaplikes takel een van Afrika se mees vernietigende indringerbome

​'n Belangrike nuwe boek oor die ekologie en bestuur van een van die mees vernietigende indringerplante in Afrika, is nou aanlyn beskikbaar.

Die boek getiteld: T...

Lees verder
US en vennote werk saam om Afrika se volgende generasie wetenskaplikes te produseer

US en vennote werk saam om Afrika se volgende generasie wetenskaplikes te produseer

Die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n baanbrekende genootskapsprogram wat oor die volgende drie jaar meer as 100 wetenskaplike leiers sal oplewer...

Lees verder
African STARS Fellowship Program bemagtig die volgende generasie gesondheidsleiers in Afrika

African STARS Fellowship Program bemagtig die volgende generasie gesondheidsleiers in Afrika

In 'n baanbrekersinisiatief wat daarop gemik is om die landskap van gesondheidsorginnovasie in Afrika te transformeer, het die Mastercard-stigting, die Sentrum...

Lees verder