Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Dr Elana Ryklief graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Dr Elana Ryklief omskep geleefde trans-ervaring in baanbrekerstudie

Elana Ryklief het in Steenberg op die Kaapse Vlakte grootgeword en vroeg geleer veerkragtigheid en vasberadenheid is noodsaaklike instrumente om haar pad deur...
Lees verder
Twee sterrekundiges sluit by US se Fisika-departement aan as buitengewone fakulteitslede

Twee sterrekundiges sluit by US se Fisika-departement aan as buitengewone fakulteitslede

Die Departement Fisika in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Natuurwetenskappe, is opgewonde om twee sterrekundiges in sy geledere te verwelkom –...

Lees verder
President Lesetja Kganyago aangewys as nuwe kanselier van die US

President Lesetja Kganyago aangewys as nuwe kanselier van die US

Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), is vandag (24 Januarie 2025) eenparig tot die amp van kanselier van die Universiteit...

Lees verder
Verseker jou plek in die maroen golf

Verseker jou plek in die maroen golf

Dames en here, ons het opwindende nuus!

#Move4Maties durf die ikoniese 2025 Kaapstad-fietstoer aan. Ons gaan vanjaar groot en mik na 'n maroen golf met 100...

Lees verder
Stellenbosch gons terwyl Universiteit voorberei om nuwe Maties te verwelkom

Stellenbosch gons terwyl Universiteit voorberei om nuwe Maties te verwelkom

​Duisende opgewonde nuwelingstudente en hulle gesinne sal na verwagting oor die volgende paar dae op Stellenbosch aankom voor die Universiteit se amptelike...

Lees verder
Professor Chris van der Hoven aangestel as Senior Direkteur van die Stellenbosch Bestuurskool

Professor Chris van der Hoven aangestel as Senior Direkteur van die Stellenbosch Bestuurskool

​Die Stellenbosch Bestuurskool kondig met trots die aanstelling van professor Chris van der Hoven as sy nuwe Senior Direkteur met ingang van 1 Januarie 2025 aan...

Lees verder
US onder wêreld se bestes in regte, gesondheid en opvoedkunde

Institusionele nuus

US onder wêreld se bestes in regte, gesondheid en opvoedkunde

Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer eens onder die beste universiteite ter wêreld in die vakgebiede Regte, Geneeskunde en Gesondheid (voorheen Klinies en...

Lees verder