Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Dr Elana Ryklief graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Dr Elana Ryklief omskep geleefde trans-ervaring in baanbrekerstudie

Elana Ryklief het in Steenberg op die Kaapse Vlakte grootgeword en vroeg geleer veerkragtigheid en vasberadenheid is noodsaaklike instrumente om haar pad deur...
Lees verder
US vereer Amerikaanse ekonoom met eredoktorsgraad

US vereer Amerikaanse ekonoom met eredoktorsgraad

Die Amerikaanse ekonoom en ekonomiese geskiedkundige, prof Deirdre Nansen McCloskey, is deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorgraad vereer by...

Lees verder
Wes-Kaap se voorste onderwyser ontvang meesters by Universiteit Stellenbosch

Wes-Kaap se voorste onderwyser ontvang meesters by Universiteit Stellenbosch

​Die Wes-Kaap se voorste onderwyser, Llewellyn van der Ross, het nooit ʼn loopbaan in die onderwys beplan nie. “Ek het nie onderwys gekies nie, onderwys het my...

Lees verder
Telekommunikasie-sakeleier ontvang eredoktorsgraad in ingenieurswese van Universiteit Stellenbosch

Telekommunikasie-sakeleier ontvang eredoktorsgraad in ingenieurswese van Universiteit Stellenbosch

Die tegnologie-entrepreneur en belegger Strive Masiyiwa, 'n baanbreker in die mobiele telekommunikasiesektor in Afrika, het vandeesweek (10 Desember 2024) 'n...

Lees verder
2024 Annual Report of the School of Accountancy

2024 Annual Report of the School of Accountancy

Geen Afrikaanse weergawe van hierdie artikel.

Lees verder
US-navorsers toets belowende nuwe preeklampsie-middel

US-navorsers toets belowende nuwe preeklampsie-middel

Die Universiteit Stellenbosch het onlangs met 'n baanbrekende kliniese proef begin wat preeklampsie teiken, 'n lewensgevaarlike swangerskapskomplikasie wat...

Lees verder