Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Dr Elana Ryklief graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Dr Elana Ryklief omskep geleefde trans-ervaring in baanbrekerstudie

Elana Ryklief het in Steenberg op die Kaapse Vlakte grootgeword en vroeg geleer veerkragtigheid en vasberadenheid is noodsaaklike instrumente om haar pad deur...
Lees verder
Navorsing vir impak: Die US se digitale platform skitter met drie MACE-toekennings

Navorsing vir impak: Die US se digitale platform skitter met drie MACE-toekennings

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Research for Impact digitale platform en tydskrif het drie gesogte toekennings gewen by die jaarlikse Marketing...

Lees verder
Karen Bruns ontvang gesogte Kanselierstoekenning

Karen Bruns ontvang gesogte Kanselierstoekenning

​Karen Bruns, Senior Direkteur van Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is met die gesogte Kanselierstoekenning...

Lees verder
US-akademici skitter met nasionale onderrigtoekennings

US-akademici skitter met nasionale onderrigtoekennings

Twee akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe is vir hulle uitstaande bydraes tot onderrig en leer op...

Lees verder
Besinning oor 'n transformerende loopbaan in Gesondheidsberoepe Onderrig

Besinning oor 'n transformerende loopbaan in Gesondheidsberoepe Onderrig

Professor Susan van Schalkwyk, Uitvoerende Hoof van die Departement Gesondheidsberoepe-onderwys (DGBO) aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit...

Lees verder
Nashlie Christians se uitdagende reis na 'n mediese graad

Nashlie Christians se uitdagende reis na 'n mediese graad

Nashlie Christians se graad wat sy vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch ontvang merk die einde was van 'n uitdagende reis gevul met terugslae...

Lees verder
Die US en Shoprite-vennootskap bemagtig eerste groep datawetenskapgraduandi

Die US en Shoprite-vennootskap bemagtig eerste groep datawetenskapgraduandi

'n Langtermyn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shoprite Groep, het die eerste groep graduandi in die datawetenskapprogram  in staat...

Lees verder