Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Dr Elana Ryklief graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Dr Elana Ryklief omskep geleefde trans-ervaring in baanbrekerstudie

Elana Ryklief het in Steenberg op die Kaapse Vlakte grootgeword en vroeg geleer veerkragtigheid en vasberadenheid is noodsaaklike instrumente om haar pad deur...
Lees verder
Van skoonmaker tot gegradueerde – 'n reis van deursettingsvermoë en geloof

Van skoonmaker tot gegradueerde – 'n reis van deursettingsvermoë en geloof

Aerolene Griebelaar se reis van skoonmaker in die gange van die Universiteit Stellenbosch (US) tot die oorsteek van die verhoog by die gradeplegtigheid is niks...

Lees verder
Talentvolle juwelier omskep fassinerende kulturele insigte in ʼn PhD

Talentvolle juwelier omskep fassinerende kulturele insigte in ʼn PhD

Toe dr Bongani Tendai Percy Mashange Maandag sy doktorale toga aangetrek het om ʼn PhD te ontvang, het hy die eerste visuele kunsstudent aan die Universiteit...

Lees verder
Soete sukses: US-student delg studieskuld met lekkergoedverkope

Soete sukses: US-student delg studieskuld met lekkergoedverkope

​​Phophi Mudau, 'n BCom Bestuurswetenskappe-finalejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US), het baie kilometers te voet afgelê om pakkies lekkers te...

Lees verder
Van bediening tot meesters op 74 – pastoor breek skeidsmure af vir vroue in teologie

Van bediening tot meesters op 74 – pastoor breek skeidsmure af vir vroue in teologie

Op 74 bewys Antoinette Erasmus dit is nooit te laat om jou passie na te streef nie. Sy het pas aan die Universiteit Stellenbosch (US) cum laude met 'n...

Lees verder
Aansoeke nou ingewag vir Nobantu en Thukela Gobodo doktorale gedenkbeurse

Aansoeke nou ingewag vir Nobantu en Thukela Gobodo doktorale gedenkbeurse

  • ​Finansieringsbedrag: R200 000 per jaar vir tot drie jaar
  • Wie kan aansoek doen? Studiebeurs is oop vir aansoekers vir doktorale studie in die geesteswetenskappe...
Lees verder
Geloof, familie en moed help dr David om haar drome te verwesenlik

Geloof, familie en moed help dr David om haar drome te verwesenlik

​Toe dr Teresa David in 2015 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangeland het, kon sy net een frase in Engels sê: "Goeiemôre." David is gebore en getoë in...

Lees verder