Popular searches
8427 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Maties doen hul ding by US Woordfees
Waar jy kyk by vanjaar se US Woordfees is daar iewers is 'n Matie, 'n alumnus, of 'n US-dosent betrokke – of dit nou teaterproduksies, die visuele kunste, diskoerse, boekbesprekings of musiekuitvoerings is. Talle teaterproduksies spog met...
Stellenbosch University
Rekenaarsentrumstoele ‘n pyn in die nek (en rug) vir leerders
Die onvoldoende sitplekke wat in rekenaarsentrums by verskeie skole in die Wes-Kaap verskaf word kom onder die soeklig tydens Skoolgesondheidsweek, 4 tot 8 Maart. Die stoele wat leerders tans gebruik in rekenaarsentrums by skole mag dalk...
Stellenbosch University
“Die wêreld lê oop voor jou” – Verwelkomingsboodskap aan nuwe USB SBA-deelnemers
Die 18 nuwe deelnemers van die USB Kleinsakeakademie (SBA) se Ontwikkelingsprogram is verlede week op die USB-kampus verwelkom. Guy Harris, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Entrepreneurskap, was die gasspreker. "Die wêreld...
Stellenbosch University
Matie-fietsryer derde in Kaapstad-fietstoer
Matie-fietsryer Vera Adrian (22), die Afrika- en Namibiese kampioen in the padwedren en tydtoets, het voortgebou op haar goeie prestasies in Februarie deur Sondag derde te kom in die Kaapstad-fietstoer. Adrian het net-net ná Suid-Afrika...
Stellenbosch University
UCM besoek PPC De Hoek Fabriek
UCM lid, Riaan Combrinck, en 10 voorgraadse Siviele Ingenieurs studente van Stellenbosch Universiteit het industrie vernoot PPC se De Hoek sement fabriek naby Piketberg besoek. Die besoek het afgeskop met ʼn aanbieding oor die agtergrond...
Stellenbosch University
Maties se Wylie aangewys as USSA-krieketafrigter
Steinhoff Maties Krieket se afrigter Andrew Wylie is aangestel as die USSA-afrigter vir die komende CSA Future-toernooi in Kimberley en die driehoekige reeks tussen KSA Akademie, USSA en Sri Lanka Akademie later in die jaar. Wylie is al...
Stellenbosch University
Navorsing help geamputeerde naellopers vinniger hardloop
Atlete met onderste ledemaat-amputasies wat later vanjaar by die Rio Paralimpiese Spele aan die 400m-naelloop gaan deelneem kan dalk hul kanse op sukses verbeter deur stywer prosteses te gebruik. Stywer prosteses help atlete in langer...
Stellenbosch University
Internasionale groep leer oor Afrika-innovasies by die USB
ʼn Groep van Essec Bestuurskool was onlangs by die USB as deel van hul Algemene Bestuursprogram. Martin Butler het die klas gefasiliteer oor innovasie in Afrika. Hy het die die volgende definisie gebruik om innovasie te beskryf: "Mense wat...
Stellenbosch University
Stedelike Metabolisme van Afrikaanse Stede
Unfortunately this article is only available in English... for now.