Popular searches
8476 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023
Die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 20 Oktober die Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023 aangebied. Oscar Mpetha, 'n sleutelfiguur in die Suid-Afrikaanse vakbondbeweging, en sy vrou, Rose, 'n toegewyde...
School for Data Science and Computational Thinking
Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke
Die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke verbind navorsing en onderrig in hierdie opwindende veld oor verskeie studierigtings heen. Ons bring kundigheid uit gesondheid, genomika, kunsmatige intelligensie en finansiële modellering...
Stellenbosch University
Meer as 50 SOAR-deelnemers voltooi hul akademiese reis met trots
Verlede week het 56 eerstegenerasiestudente oor verskeie fakulteite heen wat die Universiteit Stellenbosch (US) se SOAR-program deurloop het, hul akademiese reis voltooi toe hulle die podium by die Coetzenburg-sentrum bestyg het om hul...
Stellenbosch University
Maties-wynklub – Kom ons klink 'n glasie
Sedert sy ontstaan in 2020 het die Maties-wynklub alumni regoor Europa en Suid-Afrika met mekaar verbind. Met ons aanlynwynproeë kon ons as vriende en familie byeenkom om die wonderlike stories wat ons oor Stellenbosch het te vier terwyl...
Stellenbosch University
SA se eerste Global Minds PhD-student vang graad
Lees die volle artikel in Engels.