Breadcrumb
Universiteitrangordelyste
Die US neem aan die volgende rangordelyste deel:
- Times Higher Education World University Rankings (THE)
- THE Emerging Economies Rankings
- Academic Ranking of World Universities (ARWU) – ook bekend as Shanghai Rankings
- Clarivate Analytics – voorheen bekend as Thomson Reuters
- THE Impact Rankings for SDGs (vanaf 2023)
Klik hier vir ’n Power BI-verslag met inligting oor al die rangordes.
Ander rangordelyste, soos die QS-wêrelduniversiteitsranglys (QS WUR), QS BRICS-universiteitsrangordelys (QS BRICS) en die CWTS Leiden-rangordelys (CWTS Leiden), beoordeel ook jaarliks die US, hoewel ons nie aan die proses deelneem nie. Hierdie rangordelyste word gegrond op opnames, navorsingsdatabasisse en ander openbare data wat nie deur die US self voorsien word nie.