
Beste universiteite in SA vir finansies, ingenieurswese en regte
08 Maart 2021
Die artikel Best SA universities for finance, engineering and law - according to new global rankings is op 5 Maart 2021 in die sake-afdeling van Business Insider South Africa gepubliseer.
- Die jaarlikse QS World University Rankings by Subject het sommige Suid-Afrikaanse kursusse as van die beste in die wêreld geklassifiseer.
- Twee programme in myn- en mineraalingenieurswese is onder die 50 beste programme.
- Die Universiteit van Pretoria het die top 150 gehaal in rekeningkunde en finansies.
- Lees die oorspronklike artikel in Business Insider SA.