SU meestersgegradueerde help om gespesialiseerde oefenprogramme te ontwikkel vir kinders wat aan artritis ly
Meer as 150 gesinne is positief geraak deur die Tygerbergse biokinetiese pediatriese rumatologiekliniek wat Su-ané Zwiegelaar – wat vandeesweek haar...
TygerMaties betree internasionale arena met innoverende robotprojek
Quintin, die afstandbeheerde tele-teenwoordige robot wat help om virtuele kontak te bewerkstellig tussen pasiënte in Tygerberg-hospitaal se Covid-19 ISE en...