Skip to main content
Dr Anneke Erasmus was awarded a PhD in Physics during the March 2026 graduation ceremony

Persverklaring

Nuuskierigheid oor lig lei tot PhD in fisika

As voorgraadse student in die natuurwetenskappe het dr. Anneke Erasmus se nuuskierigheid oor lasers haar in die fisika-klas laat agterbly om dosente oor hul...

Lees verder
Fisika nagraadse studente raap 5 van die 10 toekennings op by ICO-26

Fisika nagraadse studente raap 5 van die 10 toekennings op by ICO-26

​Nagraadse student van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisika het met vyf van die tien studentetoekennings weggestap tydens die onlangse  26st...

Lees verder
US se Fakulteit Natuurwetenskappe ken vier gesamentlike internasionale grade toe

US se Fakulteit Natuurwetenskappe ken vier gesamentlike internasionale grade toe

​Die Universiteit Sellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe het vandeesweek vier gesamentlike PhD-grade saam met universiteite in die Verenigde Koninkryk...

Lees verder
Stellenbosse laserfisici ontwikkel protokol vir produksie van hoëtegnologie radiofarmaseutiese middels

Stellenbosse laserfisici ontwikkel protokol vir produksie van hoëtegnologie radiofarmaseutiese middels

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en hoëtegnologie maatskappy Enlightened Isotopes, 'n filiaal van  ASP Isotopes, het 'n navorsingsvennootskap ter waarde van...

Lees verder
Tegniese én sosiale vaardighede sleutel tot sukses

Tegniese én sosiale vaardighede sleutel tot sukses

Selfs fisici moet duidelik kan kommunikeer en hul werk aan mede-werkers en die algemene publiek kan verduidelik.

Dit was die sentrale boodskap wat aand studente...

Lees verder
Subscribe to laser physics