
Internasionale Teenkorrupsiedag: Ons moet aanhou om korrupsie te beveg
09 Desember 2020
Woensdag (9 Desember) is die Internasionale Teenkorrupsiedag. In meningsartikels vir die media, moedig dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en proff Evangelos Mantzaris en Pregala Pillay (Skool vir Publiek Leierskap) Suid-Afrikaners aan om nie tou op te gooi in die stryd teen korrupsie nie omdat ons demokrasie op die spel is. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Dr Chris Jones (Daily Maverick)
- Profs Evangelos Mantzaris & Pregala Pillay (Cape Times)