Skip to main content
Wat sal die klas van 2020 aan ons sê?

Wat sal die klas van 2020 aan ons sê?

Lorenzo A Davids
06 November 2020

'n Meningsartikel, #changethestory: What will the class of 2020 say to us​? deur Lorenzo A Davids, is op 3 November 2020 deur die Cape Argus en IOL gepubliseer:

Leerders van die armste skole in Suid-Afrika staan 'n beduidende kans op lewenslange benadeling weens Covid-19. In 'n land waar akademiese slaagkoerse op 30% gestel word tesame met die volledige afhandeling van die kurrikulum, staar ons 'n krisis in die gesig.

Die Suid-Afrikaanse skooljaar het omtrent 200 aktiewe skooldae. Professor Servaas van der Berg en dr Nick Spaull van die Universiteit Stellenbosch wys daarop dat "Suid-Afrikaanse kinders teen vroeg-Augustus tussen 30 en 59 skooldae verloor het, afhangende van die graad waarin hul is".

  • Om die volledige artikel te lees, kliek hier​.
  • Lorenzo A Davids is die uitvoerende hoof van die Gemeenskapskas.
  • Die menings wat hier uitgespreek word, is nie noodwendig dié van Independent Media nie.
  • Foto: Feliphe Schiarolli​ op Unsplash