
Strategieë om brande in informele nedersettings te verminder
06 Oktober 2020
Gedurende Brandvoorkomingsweek (4–10 Oktober) val die klem op, onder meer, die vermindering van brandgevaar in informele nedersettings. In meningsartikels vir onderskeidelik Cape Times en The Conversation, fokus Patricia Zweig en dr Robyn Pharoah van die Sentrum vir Navorsing in Ramp en Risiko Reduksie (RADAR) op van die maniere hoe dit gedoen kan word. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Patricia Zweig (Cape Times)
- Robyn Pharoah (The Conversation)