Afrika kán floreer
    25 Mei 2016
  
    Woensdag (25 Mei) vier ons Afrikadag. In twee meningsartikels in onderskeidelik The Conversation en Cape Argus, skryf skryf Gerrie Swart van die Departement Politieke Wetenskap en Francois Vreÿ van die Departement Militêre Strategie oor kwessies wat belangrik is vir Afrika se vooruitgang.