Voormalige Westridge-leerder stap lang pad vir dié doktorsgraad in Wiskunde
Wanneer dr Lesley Wessels vandeesweek oor die verhoog stap om haar doktorsgraad in Wiskunde te ontvang, is dit die einde van 'n lang pad wat al op die...
Mpendulo Cele is Maties se beste MSc-student vir 2020
Die Universiteit Stellenbosch se beste MSc-student vir 2020, mnr. Mpendulo Cele (25), is vol lof vir hoe sy onderwysers by Zwelethu Hoërskool en die Kutlwanong...
Wisaarkhu is ’n Falling Walls-finalis by die Berlynse Wetenskapsweek
Wisaarkhu, 'n a multidissiplinêre projek wat daarop gemik is om wiskunde te vermenslik, is een van die innoverende projekte wat gekies is as finalis in die...
Maties-ingenieurstudent wen SA Wiskunde Olimpiade
Ralph McDougall, 'n tweedejaarstudent in ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), was die algehele wenner van die negende Suid-Afrikaanse...
US is gasheer vir BRICS-konferensie oor Wiskunde en Statistiek in 2021
Wiskundiges en statistici van Brasilië, Rusland, Indië en China sal in November 2021 in Stellenbosch bymekaarkom vir die vyfde internasionale BRICS-...
US wiskundige vir uitstaande navorsing vereer
'n Professor in toegepaste wiskunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), Prof André Weideman, het die Suid-Afrikaanse...
Vrouewiskundiges van Afrika vergader in Stellenbosch
Vanat 2 tot 5 Julie 2019 sal bykans 60 vrouewiskundiges vanuit Afrika en Suid-Afrika by die Universiteit Stellenbosch (US) vergader vir die Afrika Vroue in...