Skip to main content
Wêreldomgewingsdag: Ons toekoms hang van gesonde omgewing af

Wêreldomgewingsdag: Ons toekoms hang van gesonde omgewing af

Chris Reddy & Oliver Ruppel
07 Junie 2021

Saterdag 5 Junie was Wêreldomgewingsdag. In meningsartikels vir die media, maak Proff Chris Reddy (Departement Kurrikulumstudie) en Oliver Ruppel (Departement Handelsreg) die punt dat ons die omgewing moet beskerm omdat ons toekoms daarvan afhang. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.