
Afrika het vele uitdagings, maar ook baie geleenthede
26 Mei 2021
Dinsdag (25 Mei) was Afrikadag. In meningsartikels vir die media wys personeel van die Universiteit Stellenbosch daarop dat hoewel Afrika talle uitdagings in die gesig staar, dit ook baie geleenthede vir volhoubare ekonomiese ontwikkeling, vrede en welvaart het. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Dr Chris Jones (Daily Maverick)
- Prof Firoz Khan (Daily Maverick)
- Prof Hester Klopper (Cape Times)