Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Dr Elana Ryklief graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Dr Elana Ryklief omskep geleefde trans-ervaring in baanbrekerstudie

Elana Ryklief het in Steenberg op die Kaapse Vlakte grootgeword en vroeg geleer veerkragtigheid en vasberadenheid is noodsaaklike instrumente om haar pad deur...
Lees verder
TK Rathupetsane: Droom van 'n beter toekoms met wetenskap en fiksie

TK Rathupetsane: Droom van 'n beter toekoms met wetenskap en fiksie

​JEUGMAAND

Hierdie Jeugmaand vier ons studente wat 'n verskil op kampus, in hulle gemeenskappe en verder maak. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help...

Lees verder
Leesprobleem aangespreek in nuwe boek deur Prof le Cordeur

Leesprobleem aangespreek in nuwe boek deur Prof le Cordeur

​Prof Michael le Cordeur se nuutste boek 'Reading for Comprehension' is op 20 Mei bekendgestel en word deur Naledi gepubliseer. Die lae standaard van lees en...

Lees verder
Akademiese vernuwing – ons gedeelde reise

Akademiese vernuwing – ons gedeelde reise

ʼn Mini-simposium oor Akademiese Vernuwing is op Woensdag 7 Mei 2025 deur die kantoor van die Vise-dekaan van Onderrig en Leer aangebied. Die afgelope drie jaar...

Lees verder
Prof Florian Luca op ʼn reis deur wiskundige grense

Prof Florian Luca op ʼn reis deur wiskundige grense

Prof Florian Luca van die Departement Wiskunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 27 Mei 2025 sy intreerede...

Lees verder