Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Dr Elana Ryklief graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Dr Elana Ryklief omskep geleefde trans-ervaring in baanbrekerstudie

Elana Ryklief het in Steenberg op die Kaapse Vlakte grootgeword en vroeg geleer veerkragtigheid en vasberadenheid is noodsaaklike instrumente om haar pad deur...
Lees verder
“Future Professors Programme”: Méér as slegs ’n kapasiteitsbou-inisiatief

“Future Professors Programme”: Méér as slegs ’n kapasiteitsbou-inisiatief

​Dr. Sanjeev Rambharose is 'n senior lektor in die Departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) en een van die gekose deelnemers...

Lees verder
Die rol van ekotone in 'n veranderende wêreld

Die rol van ekotone in 'n veranderende wêreld

In die benarde toestand van wêreldwye omgewingsverandering kry die studie van ekotone al hoe meer vastrapplek in die wetenskaplike gemeenskap.

Ekotone is...

Lees verder
Brandall Swartz: Dinamiese leier baan die weg vir ander

Brandall Swartz: Dinamiese leier baan die weg vir ander

JEUGMAAND

Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...

Lees verder
Ouers se sorg vorm grondslag van kind se ontwikkelling

Ouers se sorg vorm grondslag van kind se ontwikkelling

​Ouers moet ondersteun word om koesterende sorg aan hul kinders te verskaf. Die verskaffing van koesterende sorg beteken nie net om te verseker dat hulle gesond...

Lees verder
Menelaos Meli: Die vonk agter SA se kragrevolusie

Menelaos Meli: Die vonk agter SA se kragrevolusie

Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons...
Lees verder
Sivenathi Booi: Lewer uitstekende opbrengste

Sivenathi Booi: Lewer uitstekende opbrengste

Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van...

Lees verder