Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Dr Elana Ryklief graduating
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Dr Elana Ryklief omskep geleefde trans-ervaring in baanbrekerstudie

Elana Ryklief het in Steenberg op die Kaapse Vlakte grootgeword en vroeg geleer veerkragtigheid en vasberadenheid is noodsaaklike instrumente om haar pad deur...
Lees verder
Prof Karen Welman se visie vir bewegingswetenskap en gemeenskapsgesondheid

Prof Karen Welman se visie vir bewegingswetenskap en gemeenskapsgesondheid

As uitvoerende hoof van die Departement Oefening, Sport en Leefstylgeneeskunde en huidige hoof van die Afdeling Bewegingswetenskap en Oefenterapie en die...

Lees verder
Revando van Wyk: Van diepste put tot rolmodel

Revando van Wyk: Van diepste put tot rolmodel

​JEUGMAANDGedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...

Lees verder
Jeugdag: Soeklig val op maatskaplike geregtigheid, geestesgesondheid en misinformasie

Jeugdag: Soeklig val op maatskaplike geregtigheid, geestesgesondheid en misinformasie

​Suid-Afrikaners het op Maandag 16 Junie Jeugdag gevier. In meningsartikels vir die media het studente en personeel aan die Universiteit Stellenbosch geskryf...

Lees verder
Ornela Meri: ʼn Stem vir vlugtelinge en asielsoekers by die US

Ornela Meri: ʼn Stem vir vlugtelinge en asielsoekers by die US

​JEUGMAAND

Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...

Lees verder
Kamryn Smith: Fokus op 'n regverdige en volhoubare toekoms

Kamryn Smith: Fokus op 'n regverdige en volhoubare toekoms

Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons...
Lees verder
Francisca Darkoh: Deernis versinnebeeld, een bord kos op ʼn slag