Breadcrumb
Natuurwetenskap
Die Fakulteit Natuurwetenskappe is ’n vooraanstaande fakulteit vir opleiding en navorsing in die fisiese, biologiese en wiskundige wetenskappe. Met agt departemente, verskeie navorsingsentrums, institutte en navorsingsleerstoele bied ons ’n stimulerende akademiese omgewing waar studente op alle vlakke – van voorgraads tot nagraads – met komplekse wetenskaplike uitdagings werk en aangemoedig word om volhoubare oplossings te ontwikkel.
Jy leer om krities te dink wanneer jy wetenskaplike uitdagings aanpak, gebaseer op ’n stewige grondslag in die natuurwetenskappe. Met toegang tot gevorderde analitiese toerusting en moderne laboratoriumfasiliteite kry jy volop geleenthede vir praktiese opleiding en die ontwikkeling van jou analitiese vaardighede – sodat jy hierdie uitdagings met insig en selfvertroue kan benader.
What can I study?
Our social impact
Our research
Faculty stories
Persverklaring
Eersterivierstudie het jóú nodig: studente, stappers, grondeienaars en ander belanghebbendes
Die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Indringerbiologie pak ’n omvattende projek aan om die stand van inheemse en plantindringers oor en langs die volle...
Nuwe fluweelwurmspesie ’n eerste vir die Klein-Karoo
In Maart 2022 was Rohan Barnard, student aan die Universiteit Stellenbosch (US), op 'n plaas in die Swartberge tussen Calitzdorp en Oudtshoorn, besig om klippe...
Nuwe dataset sal klimaatsneigings van riviervloei op globale skaal analiseer
Met een van die grootste stroomvloei netwerke in die wêreld, is Suid-Afrika een van 30 lande wêreldwyd wat tot 'n globale datastel bygedra het om...