8079 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US-VK-vennootskap versterk waarneming van respiratoriese siektes in SA en VK
'n Noord-Suid-vennootskap tussen die Genomiese Waarnemingseenheid (GSU) by die Wellcome Sanger-instituut en die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (CERI) by die Universiteit Stellenbosch (US), het ongeveer R8,7 miljoen se...
Herdink die Dekoloniale Oomblik: Na 'n Etiek van Gasvryheid in Hoër Onderwys
ALOV Onderrig-Leer-Assessering Seminaar U word genooi na die eerste kwartaallikse Onderrig-Leer-Assessering seminaar van 2025, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (OLA): Spreker: Prof. Lis Lange (Waarnemende Senior...
Lord Hastings hoop om mense aan te vuur met 6de jaarlikse Sosiale Geregtigheidslesing by US
Die hoogs verwagte sesde jaarlikse sosiale geregtigheidslesing sal hopelik mense aanvuur om meer tyd, energie en hulpbronne aan sosiale geregtigheid te wy. Dit is die boodskap van Lord Dr Michael Hastings, wat stof tot nadenke en...
Kanselierstoekenning vereer prof Blaauw se 40-jaar van uitnemendheid in Dieetkunde
Professor Renée Blaauw van die Afdeling Menslike Voeding aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het die gesogte Kanselierstoekenning in 2024 ontvang. Dit is ʼn gepaste erkenning van...
US verwelkom nuwe kampvegter vir kampusgesondheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in Februarie ʼn nuwe era vir Kampusgesondheidsdiens (KGD) betree toe dr Pierre Viviers deur dr Kathy Grammer as Senior Direkteur opgevolg is. Grammer, ʼn gesoute openbare gesondheidswerker met meer as...
Gesoek: Afrikaaps se “vermiste” skeppende tekste
Gesoek: bestaande skeppende tekste in Kaaps of Afrikaaps. Dit sluit gedigte, opnames van “spoken word poetry" en TikTok gedigte, kortverhale, boeke, radio- of televisiedramas of musiek in. Dié werke word ingesluit in 'n omvattende gratis...
Deur die lens van die student: Talking Transformative Assessment met Dr Taryn Bernard.
Die tweede been van seisoen twee van die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (DLTE) se Talking Transformative Assessment potgooi reeks, aangebied deur Dr. Hanelie Adendorff en Dalene Joubert, begin met die episode Through the students'...
Nuwe verslag bied insigte oor SA tieners se slimfoongewoontes
Hedendaagse tieners is die eerste geslag wat met konstante aanlynverbinding grootword. Namate slimfone al hoe dieper ingeburger raak in hulle lewens, onstaan die vraag: Wat weet ons van hoe hulle dit gebruik? 'n Nuwe navorsingsverslag deur...
SA Universiteite moet kwantumkapasiteit bou vir kontinent
Dr Yaseera Ismail, 'n kwantumfisikus in die US se Departement Fisika, het Suid-Afrika verteenwoordig by die openingseremonie van die Internasionale Jaar vir Kwantumwetenskap en -tegnoplogie, wat op 4-5 Februarie 2025 by UNESCO (Verenigde...
Godsdienstige tradisies, regering en burgerlike samelewing kan sosiale geregtigheid help bevorder
Die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media wys prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en Yeukai Chideya (Instituut vir...