Papiermikroskoop open die wonderwêreld van die piepkleine
Graad 10-leerders van die Hoërskool Kayamandi en Makapula Sekondêre Skool in Stellenbosch, is bekendgestel aan die wonderwêreld van die piepkleine toe elkeen...
Genetiese bloudruk vir buitengewone houtetende fungus uit die Noord-Kaap
'n Relatief onbekende fungus, wat heel toevallig op 'n Akasia-boom in die Noord-Kaap gevind is, het mikrobioloë aan die gons oor dié fungus se uitsonderlike...
Matie ontwikkel probiotikum vir braaikuikens
'n Probiotikum vir braaikuikens, met die mikrobioom van vrylopende hoenders as grondslag, is suksesvol ontwikkel en gepatenteer deur 'n PhD- student in...
Prof. Patterton lei bioinformatika-inisiatief by die US
Prof. Hugh Patterton is aangestel as die hoof en koördineerder van die nuwe bioinformatika-inisiatief by die Universiteit Stellenbosch (US) se hoofkampus.
Bioi...
Oes meer reënwater vir huishoudelike gebruik
'n Mikrobioloog van die Universiteit Stellenbosch (US), dr. Wesaal Khan, is deel van 'n internasionale konsortium van spesialiste wat getaak is om volhoubare...
Nuwe gisspesie vernoem na US wetenskaplike
'n Mikrobioloog van die Universiteit Stellenbosch (US), prof. Alf Botha, is vir sy navorsingsbydrae op die vakgebied van gis-ekologie vereer deurdat 'n nuwe...
Die soeke na kennis en begrip in die natuurwetenskappe en sosiale wetenskappe
Daar is baie in die "harde" wetenskappe wat ons nie verstaaan nie, of selfs nooit sal weet nie. Só skryf Prof. Doug Rawlings, voormalige waarnemende dekaan van...
Wetenskapskafee: die mikrobes maak die mens
Daar leef tien keer meer mikrobes op en binne jou as die totale aantal selle waaruit jy bestaan. Tog het die wetenskap nou eers onlangs begin om die verband...