 
      Hoekom vlakvarke nuttig is om uit te werk hoe bees-TB versprei
    08 Maart 2019
  
    Tuberkulose is nie net 'n menslike siekte nie. Beeste word ook besmet met 'n soortgelyke bakterië, genaamd bees-tuberkulose. Bewyse toon dat dit van beeste na mense oorgedra kan word, as ook wilde diere en omgekeer.
Hierdie artikel het oorsponklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.
Foto: Pixabay