Skip to main content
COVID-19: belasting-verligtingsmaatreëls wêreldwyd

COVID-19: belasting-verligtingsmaatreëls wêreldwyd

Dr Lee-Ann Steenkamp
09 April 2020

Die volgende artikel deur dr Lee-Ann Steenkamp, COVID-19 tax relief: a snapshot of what's out there​, is op 8 April 2020 deur The Conversation gepubliseer: ​

Baie regerings regoor die wêreld was genoodsaak om 'n grendeltydperk in hul lande in te stel in 'n poging om die verspreiding van die COVID-19-pandemie aan bande te lê.  'n Aantal Afrika-lande het soortgelyke maatreëls getref. Dit het ekonomiese aktiwiteite onderbreek (indien nie stopgesit nie), met die gevolg dat daar 'n verlies is aan i​nkomste vir ondernemings, werkers (beide in die formele en informele sektore) en diegene wat vir hulself werk.

  • Om die volledige artikel te lees, kliek hier​.
  • Dr Lee-Ann Steenkamp is 'n senior dosent in belasting aan die Bestuurskool van die Universiteit Stellenbosch (USB). 
  • Foto: Markus Spiske op Unsplash