 
      Den Bosch stoele vind nuwe tuiste
    20 Maart 2017
  
    Die Sentrum vir Studentevoorligting en -Ontwikkeling het aan die einde 2016 stoele van die Den Bosch fasiliteit aan 'n laerskool in Stellenbosch geskenk.
Die Laerskool Bruckner de Villiers gebruik die stoele vir die hul leeskamer, en die skoliere is baie opgewonde oor hul nuwe leesruimte.