
Wêreldonderwysersdag: Onderwysers het kritieke rol, kragtige invloed in samelewing
06 Oktober 2023
Wêreldonderwysersdag is op 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon opvoedkundiges aan die Universiteit Stellenbosch die belangrike bydrae wat onderwysers lewer om jongmense voor te berei vir die lewe ná skool en om hulle rolle as ordentlike landsburgers te vervul. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Nuraan Davids (Mail & Guardian) & (News24)
- Prof Michael le Cordeur (Die Burger)*
*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans verskyn het.
- Foto deur Katerina Holmes by Pexels.