Skip to main content
US se prof Daniel Malan word lid van WEF-raad teen korrupsie

US se prof Daniel Malan word lid van WEF-raad teen korrupsie

Amber Viviers, USB
16 Augustus 2019

​Prof Daniel Malan, direkteur van die Sentrum vir ​Korporatiewe Bestuur in Afrika​ by die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB), is deur Klaus Schwab, stigter en uitvoerende voorsitter van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF), genooi om 'n lid te word van ​WEF se wêreldwye toekomsraad belas met deursigtigheid en antikorrupsie vir die termyn 2019 tot 2020.  

  • ​​Die res van hierdie artikel is ​slegs in Engels beskikbaar. Kliek hier​ om die volledige artikel te lees.​​
  • Foto van prof Daniel Malan deur Frikkie Neethling.