Skip to main content
#Researchforimpact: Navorsingsleerstoel hou spoorwegontwikkeling op koers

#Researchforimpact: Navorsingsleerstoel hou spoorwegontwikkeling op koers

Division for Research Development
08 September 2020

​Die PRASA (Passasierspooragentskap van Suid-Afrika) navorsingsleerstoel vir ingenieurswese is 'n navorsingsgroep wat in die US se departement bedryfsingenieurswese geposisioneer is om  spoorweg- en verwante ingenieursprobleme na te vors en op te los. Wat begin het as 'n klein byeenkoms van voor- en nagraadse ingenieurstudente, is vandag 'n groot multidissiplinêre span wat oor die meeste departemente in die Fakulteit Ingenieurswese strek. Dit is die enigste groep in die fakulteit wat die gemeenskaplike doel het om spoorwegingenieurswese te verbeter en om die spoorweg die voorkeur middel van reis in Suid-Afrika te maak.

Lees meer hier​