Skip to main content
#Researchforimpact: Klimaatuitdagings holisties benader

#Researchforimpact: Klimaatuitdagings holisties benader

Division for Research Development
15 September 2020

​Prosesse wat ekonomiese ontwikkeling ondersteun, verander die klimaat, die oseane en landoppervlaktes nou aansienlik. Lande het die taak om die versnelling van ekonomiese groei en transformasie te balanseer met die volhoubare gebruik van omgewingshulpbronne en om op klimaatsverandering te reageer. Die oorgange en veranderinge wat nodig is, is van die uitdagendste wat moderne samelewings al ooit in die gesig gestaar het.

Lees meer hier ​