Skip to main content
Jeugdag: Personeel, studente plaas soeklig op belangrike jeugkwessies

Jeugdag: Personeel, studente plaas soeklig op belangrike jeugkwessies

Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
17 Junie 2021

Woensdag 16 Junie was Jeugdag. In meningsartikels vir die media fokus personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch op belangrike jeugkwessies wat ons nie langer kan ignoreer nie. Klik op die skakels hieronder om die Afrikaanse weergawes van die artikels te lees.