Skip to main content
Boek: Suid-Afrika ná COVID-19

Boek: Suid-Afrika ná COVID-19

Sunday Times & Jonathan Ball Publishers
04 Junie 2020

​In 'South Africa Beyond Covid-19', 31 plaaslike denkleiers - waaronder prof Servaas van der Berg van US se Departement Ekonomie - ondersoek die nadraai van die gevolge van die koronavirus op die land. 'n Artikel oor hierdie boek is deur die Sunday Times van 2 Junie 2020 gepubliseer.

  • Kliek hier om die volledige artikel in die Sunday Times te lees.
  • ​​South Africa Beyond Covid-19 is by Amazon beskikbaar.
  • Foto verskaf deur Jonathan Ball Publishers.