Skip to main content
Aansoekproses vir toesighouding tydens die Junie 2020 sit-eksamens gekanselleer

Aansoekproses vir toesighouding tydens die Junie 2020 sit-eksamens gekanselleer

Ruby Frans
05 Mei 2020

Weens die COVID-19 situasie, is die aansoekproses vir toesighouers vir die Junie 2020 sit-eksamens gekanselleer vir semester 1. Alle asseserings sal aanlyn wees en geen aansoekvorms vir toesighouding sal beskikbaar wees vir hierdie rondte nie. Verdere kommunikasie rakende die November 2020 eksamens sal op 'n latere stadium bekend gemaak word namate die situasie ontvou.

Eksamenkantoor​