 
      Oop, gratis toegang tot bewese gesondheidsinligting
    30 Junie 2017
  
    Die Wêreldgesondheidsorganisasie maak staat op die Cochrane-biblioteek wanneer riglyne saamgestel word. Dit is 'n versameling databasisse wat sistemiese oorsigte en ander bewyse van hoë gehalte bevat om besluitneming oor gesondheidsorg in te lig.
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.