
Internasionale Vrouedag: US-kenners fokus op belangrike uitdagings vir vroue
10 Maart 2025
Seksuele geweld, vroue se gesondheid, en die bevordering van vroue in die werkplek. Hierdie is van die belangrike uitdagings waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het in artikels vir die media ter viering van Internasionale Vrouedag, wat op 8 Maart gehou is. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Louise du Toit & Dr Charla Smith (Mail & Guardian)
- Yeukai Chideya (Weekend Argus)
- Prof Juliana Claassens (Netwerk24)*
- Prof Anita Bosch (University World News)
*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans verskyn het.