Title Missing
OORSIG EN PERSONEEL
Die Eenheid vir Gestremdhede bied ʼn reeks dienste aan studente met gestremdhede wat strek van raad oor toepaslike oplossings vir akademiese en ondersteuning en toegang tot pasgemaakte studiemateriaal.
VOORNEMENDE STUDENTE
Die Eenheid vir Gestremdhede staan voornemende studente met gestremdhede wat die US hul akademiese tuiste wil maak, by.
OPLEIDING EN WERKSESSIES
Die Eenheid vir Gestremdhede bied studente en personeel verskeie geleenthede vir opleiding. Dit strek van die aanleer van gebaretaal, en die fasiliteer van personeelopleiding deur middel van die Siyakhula-opleidingsessies.
AKADEMIESE ONDERSTEUNING
By die Eenheid vir Gestremdhede verskaf ons akademiese ondersteuning aan studente om hulle waar en wanneer hulle dit nodig het, te ondersteun.
ONDERSTEUNINGS-DIENSTE
Die Eenheid vir Gestremdhede fasiliteer toegang tot verskeie dienste aan die US. Hierdie dienste sluit in finansiële ondersteuningsdienste, en voorligtings- en sielkundige dienste.
BELEIDE EN HULPBRONNE
Die US akkommodeer ongeveer 6 500 studente in die verskeie koshuise op die Stellenbosch-kampus en ongeveer 1 000 studente op die Tygerberg-kampus.
KAMPUSLEWE
Die US akkommodeer ongeveer 6 500 studente in die verskeie koshuise op die Stellenbosch-kampus en ongeveer 1 000 studente op die Tygerberg-kampus.
GEREELDE VRAE
Vra gerus vrae as jy onseker is. Jy is welkom om ʼn personeellid met ʼn versoek of vraag te nader. As hulle jou nie dadelik kan help nie, sal hulle jou verwys na die persoon wat jou die beste sal kan help.
ER24 Noodnommer
010 205 3032
BELANGRIKE KONTAKNOMMERS
-
Kantoorure
08:00 – 16:30 -
Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (Victoriastraat 37)
021 808 4707 [email protected] [email protected] -
Eenheid vir Gestremdhede (Victoriastraat 39)
021 808 4707
[email protected] -
Eenheid vir Gelykwaardigheid (Victoriastraat 39)
021 808 3136
[email protected]
[email protected] Om klagte in te dien https://ciims.sun.ac.za/ReportingPage/
-
Eenheid vir Akademiese Voorligting en Ontwikkeling (Victoriastraat 47)
021 808 4707 [email protected] -
Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste (Victoriastraat 43)
021 808 3568 [email protected] -
Eenheid vir Psigoterapeutiese en Ondersteuningsdienste (Victoriastraat 49)
021 808 4994
(Stellenbosch-kampus) [email protected]
021 927 7020
(Tygerberg-kampus)
[email protected]